Kry jou bevordering in die gees! Apostel Jan Oosthuizen

Wanneer en hoe het Saulus se status verander, na Paulus die geroepe apostel? Ons kyk na bevordering in die gees en die uitdagings wat daarmee gepaart gaan. Apostel Jan Oosthuizen kyk na Handelinge 13 in hierdie verband luister en laai af.

Praat saam