Terreur, misdaad, ekonomiese onsekerheid in SA. Wat kan ons as gelowiges doen in ‘n tyd soos die. Raak betrokke by die probleem waarvan jy nie die oorsaak was nie. Neem verantwoordelikheid en leef Jesus in jou wêreld. As Nasie verenig ons om een oplossing te vind en deur te voer. Een gemene vyand naamlik Misdaad.

Praat saam