Dankie dat jy ons Gratis Praktiese Gebedsgids af gelaai het

Gebed is ‘n noodsaaklike deel van elke gelowige se geestelike groei.  Alleenlik deur meer tyd met die Here in gebed te spandeer, kan ons Hom meer intiem leer ken en nader aan Hom groei. Soos ons almal weet, is daar baie verskillende soorte gebede.  As ons ‘n deeglike studie van gebed maak, sal ons baie verskillende woorde en maniere ontdek wat die Bybel beskryf oor hoe ons behoort te bid.

In hierdie Gebedsgids:

  • Verskillende tipes gebed.
  • Antwoord op gebed gewaarborg
  • God se antwoord op ons smeking
  • Die bron van ‘n uitstaande gees
  • Struikelblokke van gebed
  • Die geheim van kragtige gebed
  • Wanneer jy jou sonde bely
  • En meer
Praktiese Gebedsgids
Die Persoon en werk van die Heilige Gees

Die Persoon en Werk van die Heilige Gees

Ons as kinders van God is kragteloos sonder die teenwoordigheid van die Heilige Gees in ons lewens en bediening.