As ek my eie gebrokenheid kan erken, daaroor kan skryf en myself ten spyte daarvan nogsteeds kan liefhê, waarom kan ek dit nie teenoor ander toepas nie? Die realiteit is dat om jou eie gebrokenheid raak te sien, nie so vanselfsprekend kom soos wat jy die gebrokenheid van jou medemens raaksien nie, en dit is wat CS Lewis ook beskryf wanneer hy sê: … “THERE IS SOMEONE I LOVE, EVEN THOUGH I DON’T APPROVE OF WHAT HE DOES. THERE IS SOMEONE I ACCEPT, THOUGH SOME OF HIS THOUGHTS AND ACTIONS REVOLT ME. THERE IS SOMEONE I FORGIVE, THOUGH HE HURTS THE PEOPLE I LOVE THE MOST. THAT PERSON IS ME”

Praat saam