Teleurstellings

Moses moes geweldige teleurstellings oorkom: Sy droom om instrumenteel te wees tot sy volk se verlossing word in een oomblik verwoes, hy eindig op as skaapwagter in Median. Van prins tot skaapwagter. Die aanhoudende teleurstelling in sy eie mense, en uiteindelik verhoed God hom om die beloofte land fisies in te gaan.  Hoe het hy al die teleurstelling oorkom, om soos Jesus vandag vir ons ‘n voorbeeld te wees.

Besoek gerus ons webtuiste by www.hrco.co.za 

Praat saam