Citrusdal | Clanwilliam | Graafwater | Kompas Gemeente Vredendal | Somerset-Wes

Nie dat ek die gawe soek nie, maar ek soek die vrug wat oorvloedig word op julle rekening. Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed.
Ek het dit volop noudat ek van “JOU” ontvang het wat deur  “JOU” gestuur is, ’n lieflike geur, ’n welgevallige offer, welbehaaglik by God.
En my God sal elke behoefte van “JOU” vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
Aan onse God en Vader die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen. Phil 4:17-20

Dankie vir jou bydrae!!